Clarke Peters

Clarke Peters
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Peter Clarke
Geboorte 7 April 1952 (1952-04-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clarke Peters (gebore 7 April 1952) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Marley & Me (2008), John Wick (2014), en Three Billboards Outside Ebbing, Missouri (2017), en in die televisiereeks The Wire (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy